Bek-en-klouseer: Regering moet dringend optree

Issued by DA Media –
31 Jan 2020 in News

Die regering se hantering van die bek-en-klouseer-krisis is geheel en al gebrekking. Aanvanklik het hulle niks daaromtrent gedoen nie en toe heeltemal oorreageer deur ‘n landwye verbod te plaas op veilings – ‘n stap wat die ekonomie groot skade kan berokken, sê die DA-leier, John Steenhuisen.