Water Kosbare Water

24 Feb 2017 in Where We Govern

Dankie vir goeie samewerking met waterbesparing

Die Uitvoerende Burgemeester van die Breedevallei Munisipaliteit, rdl. Antoinette Steyn
het haar dank uitgespreek teenoor die gemeenskap van die Breedevallei vir volgehoue ondersteuning van die waterbesparingsmaatreëls. Sy vind dit verblydend dat mense oor die wye spektrum van die samelewing mekaar inspireer om water te bespaar en doen ’n oproep op diegene wat die besparingsmaatreëls verontagsaam, se samewerking. “Dit kos opoffering van ons almal m die Breedevallei se watervoorraad tot die reënseisoen deur te sien.”
Hieronder verskyn die Fase 2 besparingsmaatreëls wat tans in plek is. Lekkende krane/ pype kan by 023 348 2600 rapporteer word. Swembad eienaars word dringend versoek om swembaddens, wanneer dit nie gebruik word nie, te bedek.

STAGE 2
WATER
SAVING MEASURES
The Breede Valley will institute the following water saving measures from February 1, 2017:
• Gardens can only be watered on Tuesdays and Saturdays.
• Gardens should not be watered between 09:00 and 17:00.
• The hosing of roofs and walls is not allowed.
• Vehicles may only be washed using a bucket.
• Irrigation water will be available only once a week where applicable.
• Washing of pathways, driveways and parking bays is not allowed.
• Swimming pools may be filled.