
Leer vir Chris Bodla ken
Chris Bodla is ‘n lewenslange inwoner van Wyk 10 in Makana, waar hy al vir meer as 50 jaar woon.
Sy loopbaan het beide die openbare en privaat sektore ingesluit. Hy dien tans as ‘n Gemeenskapskakelbeampte vir GC Construction, waar hy betrokkenheid tussen die gemeenskap en ontwikkelingsprojekte verseker.
Hy bestuur ook ‘n skolier vervoer en gras-sny besigheid wat plaaslike werksgeleenthede skep. Hy is ‘n aktiewe lid van sy kerk, sy rugbyklub en die straatkomitee. Gemeenskapsbetrokkenheid is sentraal tot wie hy is.
Chris, as die DA se kandidaat vir Wyk 10, staan vir eerlike leierskap en verantwoordbare dienslewering.
My prioriteite is om:
-
REGVERDIGE DIENSLEWERING
Elke straat het aandag nodig.
- Ek sal veg vir regverdige en konsekwente basiese dienslewering.
- Ek sal inwoners op hoogte hou van dienslewering sake.
JEUG ONTWIKKELING
Skep spasie vir ontwikkeling, groei en hoop.
- Ek sal saam met plaaslike inisiatiewe en die DA werk om te verseker dat die jeug opgelei word en bygestaan word om werk gereed te wees.
SKOON OMGEWING
Skoon strate en gesonde gemeenskappe.
- Ek sal gemeenskappe aanmoedig om by skoonmaak veldtogte betrokke te raak en trots te wees op ons omgewing.
VEILIGER EN VERENIGDE GEMEENSKAP
Samewerking vir ‘n veiliger buurt.
- Ek sal enigheid en samewerking tussen inwoners bevorder.
- Ek sal veg vir beter beligting en sigbaarheid in gevaarlike areas.
Can I vote in this election?
You can check if you are registered at one of these voting stations in Ward 10 Makana:
Apostolic Faith Mission Church
BB Zondani Hall
Nathaniel Nyaluza High School

