
Leer vir Daniel Baadjies ken
U DA-kandidaat, Daniel Baadjies, is die afgelope 50 jaar ‘n trotse inwoner van Bonnievale.
Vir 30 jaar is hy ‘n plaaslike sakeman in Bonnievale. Hy handhaaf ‘n noue verhouding met die gemeenskap en dra by tot verskeie gemeenskapsbemagtigingsinisiatiewe.
Daniel is in die onlangse tussenverkiesing as wyksraadslid vir wyk 4 verkies toe hy die kandidaat vir die ANC was. Hy het ‘n beginselvaste besluit geneem om uit die ANC te bedank, aangesien hy nie die mense van Bonnievale onder ‘n mislukte party kon dien nie.
“Ek het gekies om by die DA aan te sluit om my gemeenskap te dien met ‘n party wat weet hoe om goed te regeer. Ek het die besluit vir Bonnievale geneem en nie vir Daniel nie. Ek vertrou dat die inwoners van Bonnievale my weer in die komende tussenverkiesing op 3 Februarie 2026 sal ondersteun.”
Zama ukwazi u-Daniel Baadjies
Umkhethwa wenu u-Daniel Baadjies umgumhlali wase Bonnievale ngapha kwemimyaka eyi 50.
Kwi minyaka eyi 30 ubengusomashishini wasekuhlaleni unobudlelwane obuhle nabahlali uye wazibandakanya kwizinto zophuliso labahlali.
U-Daniel uye wonyulwa njengo ceba wakwa Ward 4 kunyulo ngexesha ebenguceba we ANC kodwa uye wabeka phantsi ngenxa yoba ebengakwazi ukunika abahlali inxaso ngokupheleleyo phantsi kolawulo lombutho lwe ANC.
Ndikhethe ukuzimanya nombutho we DA kuba ndiyazi ulawula ngendlela eyiyo ubeka imfuno zabahlali. Ndiyathemba abahlali base Bonnievale bazakundiseka kolunyulo luzayo 3 February 2026
My prioriteite:
Dienslewering
Ek sal beter diens aan my gemeenskap verseker. Ek ken die kernfunksies van ‘n munisipaliteit en sal my toesig uitoefen en ywerig werk om die munisipale administrasie aanspreeklik te hou in belang van die welstand van die inwoners van Bonnievale.
Gemeenskapsveiligheid
Ek sal werk en verhoudings met die SAPD bou om ‘n veiliger gemeenskap te verseker. Bonnievale verdien beter veiligheid.
Plaaslike ekonomie
Jeugwerk was vir my ‘n prioriteit vir die grootste deel van my lewe. Ek sal plaaslike besighede en toerisme bevorder om werk te skep vir ons mense, veral die jeug van Bonnievale.
Izicwangciso Zam:
Inkonzo Zophuhliso
Ndiyazazi izidingo zabahlali kunye nemigaqo kaMasipala ndizawuqinisekisa ukuba njengo ceba wenu ndizosebenzisana no maspala ukufezekisa imfuno nezidingo zabahlali kuba ndizazi ngcono izidingozase Bonnievale.
Ukhuseleko Loluntu
Ndizokusebenza ndakhe ubuhlobo kunye namapolisa nabahlali ngoba abahlali base Bonnievale banelungelo lokhuseleka.
Uqoqosho Lokuhlala
Kuqoqoshe nophuhliso lolutsha nokuseka osomashishini nojongana nentswela ngqesho yolutsha lase Bonnievale ndizakwenza ezinye zezinto endizibeka phambi kwimiba yam kuMasipala.
Can I vote in this election?
You can if you are registered at one of these voting stations in Ward 4 Langeberg:
Happy Valley Community Hall
To check your registration details, please visit: https://check.da.org.za

