Leerken Elvico (Vigo) Links

Jou DA-kandidaat, Elvico (Vigo) Links, is die afgelope 33 jaar ‘n trotse inwoner van Beaufort-Wes.

Hy het sy loopbaan by die Beaufort-Wes Munisipaliteit as gemeenskapswerker begin. Hy het toe as sjef by Motopo Inn aangesluit.

Hy doen tans sy vlak 4 Chemiese Bedryf Leerderskap.

Hy is die voorsitter van Build on Development NPO, stigter van Miss Fashion Queen Community Project Modeling en die organiseerder van die Beaufort-Wes NPO Forum.

Hy vorm deel van ‘n Gemeenskapsradiostasie.

“Dit is my passie om met mense te werk en ‘n groot verskil in my gemeenskap te maak.” – Elvico (Vigo) Links

Waarom weer stem?

Op 29 Mei 2024 het jy vir jou nasionale en provinsiale regeringsverteenwoordigers gestem.

Op 19 Junie stem jy vir ‘n wyksraadslid wat jou wyk in die plaaslike raad sal verteenwoordig.

Die plaaslike regering is verantwoordelik vir dienslewering in die Wyk waar jy woon.

Stem DA op 19 Junie om te verseker dat ‘n DA Wyksraadslid verkies word wat sal sorg dat jy die dienste kry wat jy verdien en ‘n reg het om te ontvang.

 

Elvico (Vigo) Links is 'n kandidaat vir al die mense van Wyk 6 Beaufort West